Philanda Denysschen

Sielkundige

Kinders

Adolessente

Volwassenes

Philanda Denysschen is ‘n tweetalige Opvoedkundige Sielkundige wat in beide Limpopo en Gauteng praktiseer. Sy spesialiseer in kinders en adolossente, asook volwassenes. Philanda was vir 8 jaar die sielkundige van ‘n remediërende privaat skool. Haar spesiale belangstellings lê by leerlinge met leerprobleme, ADHD/ADD, remediëring, asook assesserings met die oog op moonlike konsessies.

ONS SIELKUNDIGE DIENSTE

  • Vroeë identifikasie en intervensie
  • Skoolgereedheid
  • Remediëring
  • Volle Sielkundige, Emosionele, Visuele -Perseptuele en Skolastiese Assesserings
  • Assessering vir konsessies
  • Vakkeuse / Beroepskeuse Assesserings en Begeleiding
  • Aanleg, Intelligensie, Persoonlikheid, Waardes en Belangstelling Assesserings
  • Ondersteuning in spesifieke leerareas soos lees, skryf en spelling
  • Studie metodes
  • Terapeutiese intervensie
  • Familie Terapie
  • Ouerleiding
  • Werkswinkels

  •  

KONTAK ONS

Epos

philanda@philandad.co.za

Foon

082 852 7801